[p. 486]
Elisabeth Eybers
Famous last words
Last words usually can’t be relied
on to sound somehow famous; indeed, it is true
that I’ve recently felt quite erratic
and oftener than not in two minds what to do
in the ebb and flow of moods which implied
no visible hint of the vatic.
The last thing I said to myself when I died
was: don’t be so melodramatic.
[p. 487]
Gevleugelde woorde
Valreepwoorde word meestal verwag
om gevleueld te klink maar haal selde die paal,
inderdaad staan dit vas dat ek deesdae vreemd
reageer en die steeds onbestendige mag
van stemminge my verhinder om ag
te slaan op ‘n sienersblik, waarvan geen sweem.
Vlak voor ek ophou met asemhaal
toe maan ek myself: nie so teatraal…